Sale!

Honey Tales Afrika Boek 1

Honey Tales-boeke is ‘n reeks boeke vir kinders, ten volle geïllustreer in volkleur, geskryf deur Carol
Honey te Centurion.

 In Honey Tales-boek 1 word ouers en kinders genooi om die wondere van die Afrika-wildslewe op ‘n prettige manier te ontdek en so, al rymende, te leer van die diere en insekte om hulle.

R150.00 R135.00

0 out of 5

Item will be shipped in 1 business day
  Ask a Question

Description

Inhoud:
Leeus
Renosters
Zebras
Bye
Lieweheersbesie
Kameelperd
Mevrou Skilpad
Olifante
Geitjie
Shongololo
Hiëna

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Honey Tales Afrika Boek 1”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

No more offers for this product!

General Enquiries

There are no enquiries yet.