Sale!

Honey Tales Afrika Boek 2: Goggas En Kriewelende Kruipertjies

Honey Tales-boeke is ‘n reeks boeke vir kinders, ten volle ge├»llustreer in volkleur, geskryf deur Carol Honey te Centurion.

Honey Tales-boek 2:
Boek 2 in die reeks gaan oor goggas en kriewelende kruipertjies – sekeres waarvan ons hou soos miere, ruspes en torre, en andere wat ons moet respekteer soos spinnekoppe en koringkrieke. Hierdie stories sal ‘n jubel in die hart bring terwyl dit kinders terselfdertyd leer om die natuur te respekteer

R150.00 R135.00

0 out of 5

Item will be shipped in 1 business day
  Ask a Question

Description

Inhoud:
Rusper
Kriek
Kakkerlak
Paddas
Pappa en die Spinnekop
Muskiet
Slakke
Miere
Spinnekoppe
Kersfees-kewer
Koringkriek

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Honey Tales Afrika Boek 2: Goggas En Kriewelende Kruipertjies”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

No more offers for this product!

General Enquiries

There are no enquiries yet.