Sale!

Honey Tales Afrika Boek 3: Vriende: Veld En Vere

Honey Tales-boeke is ‘n reeks boeke vir kinders, ten volle geïllustreer in volkleur, geskryf deur Carol Honey te Centurion.

Honey Tales-boek 3: Boek 3 fokus op van die groter diere en ook op voëls. Lag oor die hadida en die vink en laat die grootte en krag van die seekoei jou verwonder. Dan is daar ook die vere en prag van Durban se riksja-mans!

R150.00 R135.00

0 out of 5

Item will be shipped in 1 business day
  Ask a Question

Description

Inhoud:
Bobbejaan
Hadida
Vlakvark
Afrika-plaas
Meneer Pou
Seekoeie
Vinke
Luiperd
Riksja-man
Loerie-voëls
Nagapie

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Honey Tales Afrika Boek 3: Vriende: Veld En Vere”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

No more offers for this product!

General Enquiries

There are no enquiries yet.